Kan jy glo! Blykbaar gaan duisende traffic cops vervang word met karton dose! Mr Ben Martens van die departement van vervoer was ongelukig nie beskikbaar vir komentaar nie.
Jy skrik eers jou poes af as jy verby jaag teen 200km/h en dan gaan suip jy jouself dood van blydskap! 😀
Ons maak die kak op moet asb nou nie julle government panties in ‘n kroep trek nie.