Visser Maas bak ballas vir Ramfest!

Visser Maas sal enige iets doen vir ‘n Ramfest kaartjie die hardboiled vent het nie gehuiwer om sy linker klinker en regter vegter op die lyn te sit nie.

Soms is roer eiers meer as genoeg om jou te laat kots!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


six + 4 =