Waarskuwing: Drank beroof deur ninja

Jannie en Sannie is gisteraand in ‘n bekende pub in Kimberley van hul drank beroof. Oogetuies beweer dat ‘n vokken ninja verantwoordelik is.

‘n barman was genader om die saak op te ontbind.

Tot dusver het niemand weer die ninja gewaar nie. Ons vermoed hy het vandag met ‘n moerse babelas opgestaan.

Die volgende pic is van die CCTV kameras afgetrek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


+ four = 9