Papier speedcops

Kan jy glo! Blykbaar gaan duisende traffic cops vervang word met karton dose! Mr Ben Martens van die departement van vervoer was ongelukig nie beskikbaar vir komentaar nie.

Karton doos verkeersbeamptes!

Jy skrik eers jou poes af as jy verby jaag teen 200km/h en dan gaan suip jy jouself dood van blydskap! 😀

Ons maak die kak op moet asb nou nie julle government panties in ‘n kroep trek nie.

One thought on “Papier speedcops

  1. Maar no jokes! Dis ‘n voken brilliant idee om die donerse dose op straat te sit. Dit sal maybe net ‘n biqi help om pad varke soos ek net so bietjie laat skrik so nou en dan!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


two + = 10